Matt Walsh (komediant)

Matt Walsh
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Walsh in 2014

Geboorte 13 Oktober 1964 (1964-10-13)
Chicago, Illinois, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Morgan Walsh
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1992–present
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Matt Walsh (gebore 13 Oktober 1964) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hangover (2009), Ted (2012), en Into the Storm (2014), en in die televisiereeks Veep (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy